Novel Collections- Assorted Afrikaans Romantic Novels Pack Of 5 x1
R421.00 inc. VAT
- Description
- Additional information
- Reviews (0)
Description
Intrigue yourself with this collection of Afrikaans romance novels.
Book 1: Haar Trouman by Frieda van Der Westhuizen
? Skouerbesering veroorsaak dat Leila vir ses maande nie sal kan dans nie. Sy gaan bestuur tydelik haar tant Emma se winkel in Lisabaai. Uit die staanspoor word haar lewe egter versuur deur haar knorrige buurman.
Book 2: Tyd Sal Leer by Alma Carstens
Siënna gaan soek ’n uitkoms vir haar probleem in Malawi. Gou is haar besoek veel meer ’n avontuur as ’n vakansie. Is Marco die oplossing vir haar probleem en die sleutel tot haar vryheid?
Book 3: Bloubaardman by Alda Geers
Omstandighede dwing Monica om onder Herman Lategan se beskerming te staan. Sy keer egter verbete dat die Lategans haar klein Ruben as erfgenaam vir hul familiedinastie inpalm. Maar kan sy langer haar gevoelens vir Herman keer?
Book 4: Marlet Se Doorman By Bets Smith
Marlet se droomman weet blykbaar meer van haar donker geheim as wat sy gemeen het. En hy is ook nie wie sy gedink het hy is nie. Maar dit is nie die einde van die pad nie.
Book 5: Op Die Horison Ver By Juanita Aggenbach
Anja begryp nie hoe die eienaar van die perdeplaas waar sy navorsing doen vir haar nuwe roman soveel aandag aan haar kan gee, terwyl hy ’n verhouding het met sekerlik die mooiste vroulike jokkie in die wêreld nie.
Features
-Assorted Afrikaans romantic novels.
-Pack of 5.
What’s in the box
Novel Collections- Assorted Afrikaans Romantic Novels Pack Of 5 x1
Additional information
Weight | 10.00 kg |
---|---|
Dimensions | 10.00 × 10.00 × 10.00 cm |
Reviews
There are no reviews yet.